Still Bay events

Still Bay Events

Atlete van Laerskool Bertie Barnard Presteer!

Atlete van Laerskool Bertie Barnard Presteer!

Stilbaai presteer by SWD Laerskole Atletiek Kampioenskappe te Oudtshoorn   Op Saterdag 26 Februarie 2011 het 17 atlete van die Laerskool Bertie Barnard te Stilbaai aan die SWD Laerskole Atletiek Kampioenskappe deel geneem op Oudtshoorn. Laerskool Bertie Barnard van Stilbaai spog met 4 SWD atlete Die Laerskool Bertie Barnard het 4 atlete wat hul...

Freedom Road Rally in Stilbaai

Freedom Road Rally in Stilbaai

Freedom Road Rally in Stilbaai The Freedom Road Rally is an annual event hosted by the Christian Motorcyclists Association Cape Town (CMA CT).  In 2011 we celebrate the 29th year of hosting this motorcycle rally. CMA visits Stilbaai on the Garden Route on the Western Cape For the past few years the rally has...

Pampoenfees 2011 te Stilbaai

Pampoenfees 2011 te Stilbaai

Goliat van Gat Pampoenfees in Stilbaai Dis weer tyd vir die jaarlikse Goliat van Gat Pampoenfees te Stilbaai op 1 en 2 April 2011. Die fees het 6 jaar gelede as ‘n jaarlikse instelling ontstaan in die noordelike deel van ons land onderleiding van Mnr Louis Meintjies, vise-President van die TLU op daardie stadium....

Get your Business Published on The Lalakoi Publishing Network