Bakkery met Heerlike Gebak in George

Bakkery met Heerlike Gebak in George

Bakkery met Heerlike Gebak in George

Gewilde Bakkery in George

Loerie Bakkery is ‘n huishoudelike naam in George. Vir die afgelope 19 jaar voorsien hulle die inwoners van George met die heerlikste gebak. Dit sluit ‘n onderandere ‘n verskeidenheid van brode, broodrolletjies, pasteie, koekies, beskuit, terte en koeke in. Hier sal jy daagliks vars gebak kry wat jou beslis sal laat terug gaan vir meer. Hulle bak selfs spesialiteits koeke en verjaarsdag koeke op bestelling.
Bakkery met Heerlike Gebak in George

Besoek die winkel en jy sal gou agter kom dat die besige bakkery met goeie rede so gewild is.

Bakkery met Heerlike Gebak in George