Besigheid op Veiling in Mosselbaai 31 Januarie 2017

Besigheid op Veiling in Mosselbaai 31 Januarie 2017

Besigheid op Veiling in Mosselbaai 31 Januarie 2017

Vredebest Veilings in Mosselbaai hou op Dinsdag 31 Januarie 2017 ‘n veiling van Die Spensie (restaurant, wegneemetes, deli & geskenke) te Mitchell Str 9, Mosselbaai om 11h00.

Daar sal eers gepoog word om die onderneming as lopende saak te verkoop. Indien onsuksesvol sal al die toerusting en inhoud afsonderlik opgeveil word.

Vir meer inligting kontak Vredebest Veilings.

Besigheid op Veiling in Mosselbaai 31 Januarie 2017