Bloemis in Hartenbos

Bloemis in Hartenbos

Bloemis in Hartenbos

Hartenbos het nou vir die eerste keer in ‘n langtyd sy eie bloemis! Bloeisels en Blomme, ‘n nuwe bloemis in Hartenbos het vroeër die jaar sy deure oop gemaak in die Oostville Sentrum op die hoek van Louis Fourie en Garretstraat.  Besoek hul gerus vir top gehalte blomme teen bekostigbare pryse.

Bloeisels en Blomme se dienste sluit in die opmaak van ruikers as geskenke, vir troues, funksies, begrafnisse, matriekafskeid en vele meer.

Die vriendelike en behulpsame span van Bloeisels en Blomme staan reg om jou te help!

Vir meer inligting oor Bloeisels en Blomme

Bloemis in Hartenbos