Bravo Fees Mosselbaai 2015 Program

Bravo Fees Mosselbaai 2015 Program

Bravo Fees Mosselbaai 2015 Program

Bravo Fees 2015 in Mossel Baai

Dis Desember, ‘n tyd vir pret en plesier asook die jaarlikse Brovo Fees by die Garden Route Casino in Mosselbaai. Vier aande van top Suid Afrikaanse vermaak begin op Saterdag 19 Desember 2015. Maak seker jy bespreek jou kaartjies vroegtydig en deel in die opwinding.

2015 Bravo Fees Program

Die program van die 2015 Bravo Fees sluit van Suid Afrika se top kunstenaars in.

  • Saterdag 19 Desember – Adam, Brendan Peyper, Snotkop, Witkastel
  • Sondag 20 Desember – Elvis Blue & Laurika Rauch
  • Maandag 21 Desember – Jay & Bok van Blerk
  • Dinsdag 22 Desember – Theuns Jordaan & Ray Dylan

Feesgronde open daagliks om 17:00 met heerlike kos-en wynstalletjies asook vermaak deur spesiale voorprogramkunstenaars. Die hoofprogram begin 20:00. Daar is slegs ongereserveerde sitplekke. Toegang is slegs R70 per persoon en kinders onder 6 is gratis.

Vir meer inligting besoek of kontak die Garden Route Casino Inligtingstoonbank. Kaartjies is beskikbaar by Computicket.

Bravo Fees Mosselbaai 2015 Program