Desember Boeremark naby Stilbaai en Riversdal

Desember Boeremark naby Stilbaai en Riversdal

Desember Boeremark naby Stilbaai en Riversdal

Oppi Plaas Padstal, ‘n bekende landmerk net voor die Stilbaai afrit oppad na Riversdal bied ‘n boeremark aan op die 16de en 17de Desember 2016.

Geniet ‘n verskeidenheid stalletjies, aktiwiteite vir die kinders onderandere ‘n springkasteel en diertjies sowel as heerlike eetgoed.

Dagboek solank ook 28 Januarie 2017 vir die volgende Oppi Plaas Padstal Boeremark.

Desember Boeremark naby Stilbaai en Riversdal