Donkiekar Ritte in Oudtshoorn

Donkiekar Ritte in Oudtshoorn

Donkiekar Ritte in Oudtshoorn

Die CP Nel Museum bied vir die Desember skool vakansie spesiale Donkiekar Ritte aan. Jy en jou gesin of vriende kan nou die dorp en verskeie geskiedkundige geboue besigtig in tydens die spesiale donkiekar ritte. Ritte duur ongeveer 1 uur en die koste beloop R20 per persoon. Vir meer inligting of besprekings kontak die CP Nel Museum.

Die Museum sal ook tot en met 29 Desember 2016 tot 19h00 in die aand oop wees vir besoekers.

Donkiekar Ritte in Oudtshoorn