Eerste Tradesman Auctions Veiling vir 2017 in George

Eerste Tradesman Auctions Veiling vir 2017 in George

Eerste Tradesman Auctions Veiling vir 2017 in George

Afslaer in George

Die eerste Tradesman Auction veiling vir 2017 in George is op Saterdag 21 Januarie 2017. Daar is ‘n groot verskeidenheid items op die veiling. Van die items wat die aflaer sal opveil sluit in: wasmasjiene, yskaste, fietse, eetkamer stelle, liaseerkabinette, ‘n “sleeper” tafel, hangkaste, spieëltafels, ‘n klavier, matrasse, bedkassies, kombuisware, stoele en vele meer.

Eerste Tradesman Auctions Veiling vir 2017 in George

Veiling in George

Eerste Tradesman Auctions Veiling vir 2017 in George
Belangstellendes kan Vrydag 20 Januarie vanaf 08:00 tot 16:30 die Tradesman Auctions veilingslokaal in George besoek om die items te besigtig. Registrasie vir die veiling is Saterdag oggend vanaf 09:00. Die veiling sal om 10:15 begin. Vir meer inligting kontak vir Kallie van Tradesman Auctions in George.

Eerste Tradesman Auctions Veiling vir 2017 in George