Petronel Baard met Muse Onbepaald by Black Vanilla Groot Brakrivier

Petronel Baard met Muse Onbepaald by Black Vanilla Groot Brakrivier

Petronel Baard met Muse Onbepaald by Black Vanilla Groot Brakrivier

Black Vanilla Restaurant in Groot Brakrivier

Kom geniet ‘n gesellige aand saam met Petronel Baard by Black Vanilla in Groot Brakrivier op 20 Mei 2016. Die legendariese Petronel Baard sal gaste betower met haar Muse Onbepaald.

Geniet ‘n Boplaas Wynproe met ‘n heerlikse aandete ingesluit teen slegs R150 per persoon – ons besonderse Mei Trilogie soos belowe.

  • Datum: 20 Mei 2016
  • Tyd: 18h30 vir 19h00
  • Besprekings is noodsaaklik.

Petronel Baard met Muse Onbepaald by Black Vanilla Groot Brakrivier