Stoepsit Restaurant en Venue is nou oop vir 2017

Stoepsit Restaurant en Venue is nou oop vir 2017

Stoepsit Restaurant en Venue is nou oop vir 2017

Restaurant in Vleesbaai Mosselbaai

Stoepsit Restaurant en Venue, ‘n baie gewilde restaurant in Vleesbaai Mosselbaai is nou oop vir 2017 na ‘n paar welverdiende af dae. Besoek hul gerus vir heerlike kos, rustige atmosfeer en gehalte diens.

Elke Saterdag oop vir Ontbyt asook koffie en koek. Bring jou vriende en familie en geniet ‘n heerlike kuier by Stoepsit.

Soos oudergewoonte is Stoepsit nou weer elke Sondag oop vir hul bekende Sondag buffet-middagetes. Gaste van wyd en suid besoek Stoepsit vir hul legendariese buffet-etes en uitgebreide wynlys.

Kontak Stoepsit vandag nog om jou tafel te bespreek vir eerskomende Sondag se buffet.

Stoepsit Restaurant en Venue is nou oop vir 2017