Stoepsit Restaurant Lente Kalender 2017

Stoepsit Restaurant Lente Kalender 2017

Vleesbaai Restaurant Lente September 2017

Die mooiste-mooiste maand van almal, September. is propvol genot vir jou by Stoepsit Restaurant naby Vleesbaai, Mosselbaai. Stoepsit bied hul puik Sondagmiddagetes (buffet) aan elke Sondag asook hul Lente Spogtee met prof. Elain Vlok op Saterdag 16 September 2017.

Stoepsit Restaurant Lente Kalender 2017

Stoepsit sal hierdie maand sorg dat die huppel hierdie Lente in jou stap kom.

Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom.

Stoepsit Restaurant Lente Kalender 2017