Tradesman Auctions Veiling 24 September in George

Tradesman Auctions Veiling 24 September in George

Tradesman Auctions Veiling 24 September in George

Veiling in George by Tradesman Auctions

Eerskomende Saterdag, 24 September 2016, is weer veilingsdag by Tradesman Auctions in George. Die veiling begin om 10 uur die oggend en items kan vrydag 23 September besigtig word. Verskeie items gaan onder die hammer kom, moenie uitmis nie.

Tradesman Auctions Veiling 24 September in George

Items op die veiling sluit die volgende in:
Beddens – Enkel en Dubbel, Oregan TV Kas, Yster met Hout Meubels, Geel & Imbuia Slaapkamer Stel, Ou Gate Leg Tafel, Lessenaars, Toonbank, Bed Kassies, Staal Liaseer Kaste, Staal Opvou Tafels, Trouseau Kis, Banke, Plastiek Stoele, Swart Hout Riempie Stoele, 11 Meter Alimunuim Venster Rame met Glas en Dubbel Deur, Outdoor Vacuum, Afrox Porta Pack, Pipe Bender, Buite Ligte, 3 Lere Van 7-9 meter, Sement Fonteine, Vis Dam, Geskryfde Tuin Klippe, Yskaste,Wasmasjiene, Dubbel Chips Gas Braai, Industrial 3 Well Bain Marie with 2-Shelf Plate Warmer, Nuwe Kar Reverse Camera, Nuwe Porta Pack Regulators, 150cc Jonway Motor Fiets, 2 x Awning 6 x 3 meter en verskeie los items.

Tradesman Auctions Veiling 24 September in George