Vir die Voëls beskikbaar op DVD vanaf Februarie 2017 in Hartenbos

Vir die Voëls beskikbaar op DVD vanaf Februarie 2017 in Hartenbos

Vir die Voëls beskikbaar op DVD vanaf Februarie 2017 in Hartenbos

Vir die Voëls, ‘n nuwe Suid Afrikaanse romantiese drama gebaseer op ‘n ware verhaal van Irma Humpel sal eerskomende Februarie 2017 op DVD beskikbaar wees vanaf Just Movies Hartenbos.

Vir die Voëls handel oor ‘n korrelkop rabbedoe wat haar bevind in ‘n trourok voor die kansel met die seun wat haar van kleintyd af geterg het. Hierdie film speel af in die laatsewentigs en sluit in Simone’ Nortmann, beter bekend vir haar rol in 7de laan as Nadia, Francois Jacobs, Elize Cawood, Neels van Jaarsveld en vele ander.

Kontak Just Movies Hartenbos om hierdie DVD te bespreek of besoek hul in Kaap de Goede Hooplaan Hartenbos.

Vir die Voëls beskikbaar op DVD vanaf Februarie 2017 in Hartenbos